top of page

Solar-Cop grommet wat gebruik word om die sonpanele se alarmdraad met mekaar te verbind

Boor 'n gaatjie aan weerskante van die sonpaneel teenoor mekaar

Plaas die Solar-Cop grommet in en skroef styf vas

Steek die draad deur die grommet en trek deur tot aan die einde

2 Grommets per paneel benodig behalwe vir die eerste en laaste 1 grommet wat benodig word

Dit is boks nommer 2 van 3 in 'n stel

Boorgrootte benodig 8mm

No 2/3 Solar-Cop Grommet 20 per Pakkie No 2 of 3 kit

SKU: 07464747679023
R320,00Price
    bottom of page